Pieter Gous
@pieter_gous · Sake · 28d gelede
Brandstof en Pryse · 28d gelede views
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans oor die jongste verwikkelinge in die Midde-Ooste, die invloed daarvan op olie-uitvoere en ’n internasionale oliekrisis wat heel moontlik voorlê. Daar was verskeie politieke verwikkelinge in Europa en Kanada vry na die EU.