Pieter Malan
@pieter_malan · Politiek · 20d gelede
Afrikaner Jeug · 20d gelede views
In hierdie episode van Minister van Menings verwelkom “Minister” Leré Nel ʼn regte-egte minister as gas: dr. Pieter Groenewald. Met die munisipale verkiesing om die draai gesels hulle oor sy siening van die politiek, jong mense se toekoms in Suid-Afrika en nog veel meer.