Sandy Brits
@sandy_brits · Regspraak · 34d gelede
Piet Croucamp · 34d gelede views
In 'n artikel wat Sondag in Rapport verskyn het, kritiseer Piet Croucamp ons plan en benadering ten opsigte van plaasmoorde. Volgens hom is ons plan te simplisties vir die kompleksiteit van die probleem. Hier is my reaksie. Volg gerus hierdie kanaal vir meer inligting en nuus oor Lex Libertas.