Stefan Pieters
@stefan_pieters · Leefstyl · 34d gelede
Noot vir Noot · 34d gelede views
Anton Goosen en Chris Torr ontvang erkenning vir hulle bydrae in die Afrikaanse musiekbedryf met ’n onthulling van nuwe liedjieborde in die FAK Liedjietuin by die Voortrekkermonument. Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media! Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za of Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.