Pieter Kroukamp
@pieter_kroukamp · Meningsvorming · 28d gelede
Plaasmoorde · 28d gelede views
Dit is nie net name nie, maar geliefdes wat ons op 26 September in Washington, D.C. gaan gedenk. Ondersteun Lex Libertas en die Witkruisprojek deur op die skakel hieronder te klik. Aan die onderkant van die blad kan die lys van name afgelaai word. Jy kan die projek hier ondersteun - https://www.lexlibertas.org.za/campai...