Pieter Kroukamp
@pieter_kroukamp · Leefstyl · 45d gelede
Elders · 45d gelede views
Erns Grundling is terug vir die jongste seisoen van Elders en hierdie keer het hy Viëtnam platgereis. Elders: Viëtnam skop hierdie Sondag die 19 Julie af op kykNET. Erns kuier vanoggend hier om ons meer oor hierdie seisoen te vertel. #opigeelbank #diegrootontbyt #kyknet